lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu shine 4 – je t’adore

Loading...

al die fantasieë wat ek kry
jy’s in elke een ek skaam vir my
jou franse lippe praat my liefdestaal
dis wat oor en oor in my kop maal
en toe fluister jy dit saggies in my oor

je t’adore jy is mal oor my
je t’adore en jy gaan my kry
gee my net ‘n bietjie meer
ek val vir jou elke keer
je t’adore ohh ek voel dieselfde
je t’adore jy’s soos my ander helfte
hier binne my raak dit stil
doen met my net wat jy wil
je t’adorе

soet woorde spoel by jou mond uit
ek vеrstaan jou glad nie ek ek’s spyt
jy d~nk hardop jet’aime macherie
ek sê bly stil vat my en kom hier
en toe fluister jy dit saggies in my oor

je t’adore jy is mal oor my
je t’adore en jy gaan my kry
gee my net ‘n bietjie meer
ek val vir jou elke keer
je t’adore ohh ek voel dieselfde
je t’adore jy’s soos my ander helfte
hier binne my raak dit stil
doen met my net wat jy wil
je t’adore
net een kyk praat met my
woorde wat ons van iewers kry
sê vir my

je t’adore ohh jy maak my knieë lam
je t’adore maak my aan die brand slaan
gee my net ‘n bietjie meer
ek val vir jou elke keer
je t’adore ohh ek voel dieselfde
je t’adore jy’s soos my ander helfte
hier binne my raak dit stil
doen met my net wat jy wil
je t’adore


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...