lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu demi lee moore – jy ken my naam

Loading...

hoe laat jy iemand gaan
as als in jou wil vashou
hoe leer jy iemand glo
as die twyfel aan jou klou

hoe duur is elke oomblik
maar jou liefde kos my niks
hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see
hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see

jy ken my naam
jy sien my vrees
en ek kan nêrens gaan
waar jou liefde nie sal wees nie
ek’s nie genoeg nie
jy gee nie om nie
maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
ja dit is wie jy is jy het my liеf net soos ek is

als wat ek voor jou dеur sit
dit is nooit vir jou te veel nie
jou arms bly oop
daar’s ‘n lê plek vir my siel

my wêreld is jou alles
al is my wêreld mal
hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see
hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see
jy ken my naam
jy sien my vrees
en ek kan nêrens gaan
waar jou liefde nie sal wees nie
ek’s nie genoeg nie
jy gee nie om nie
maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

en as als gesê en doen is
is dit jy wat my vashou
die minute en sekondes
beteken meer saam met jou

jy ken my naam
jy sien my vrees
en ek kan nêrens gaan
waar jou liefde nie sal wees nie
ek’s nie genoeg nie
jy gee nie om nie
maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...