lirik lagu jo black – vrede vind
trap diep spore my kind
jy sal eendag êrens jou rus weer vind
onder ‘n vye boom langs ‘n water stroom in jou drome
al moet ek jou groet, dit bly ‘n bittersoet goodbye
onthou net wat ek jou geleer het
wat jy saai sal jy maai
want daars nie fout nie of ons het hom
en ons is taaier as die res van die mensdom
dit maak nie saak hoe hard jy val nie
jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie
en jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg
wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
dis waar jy vrede vind
hou jou kop hoog, met die rug teen die wind, sal jy jouself weer vind
op die die horizon sal jou son opkom in die more
hou net moet tussen die suur en soet gebeur die lewe
en weet net elke man dra ‘n kruis steek jou hand nah om uit
want daars nie fout nie of ons het hom
en ons is taaier as die res van die mensdom
dit maak nie saak hoe hard jy val nie
jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie
en jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg
wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind
dis waar jy vrede vind
as ek die helfde van die man is wat jy was
sou ek tevrede wees met wie ek is vandag
daar was nie fout nie of jy het hom
want jy was taaier as die res van die mensdom
dit maak nie saak hoe hard jy val nie
jyt geweet jys nie uit glas gemaak nie
en jy tel jouself op en jy ruk jouself reg
jy was gebore om te lewe, jys gebore om te veg
was ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind
jy’t vergeet van aardse dinge nou het jy rus vind
dis waar jy vrede vind
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu d’goose – for u
- lirik lagu dom tupou – original
- lirik lagu solo vic – federal
- lirik lagu kitsch club – the ballad of woodsy owl
- lirik lagu pure – listening to kid cudi on 4/20
- lirik lagu maniako – blunt de chocolate
- lirik lagu danico – wami
- lirik lagu lil sat – dear corona virus (prod. yusei)
- lirik lagu paul kelly – difficult woman
- lirik lagu loe4t – stillwaiting