lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu zombie butterfly – multimediamongool (afrikaans)

Loading...

jy loop maar soos ‘n zombie onoplettend deur die straat
jou slimfoon’s maar een spiël, so hoekom lyk jy desperaat?
praat met die mense, leer ‘n mens mos nie op skool
ons het dit so geleer van die multimedia mongool

maar van facebook, twitter, instagram daar ken julle alles van
vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede!

bestel alles online en dan breng hul goed na my
ek haat om staan te wag by die toonbank in die ry
wie se fout is dit? selfs my ouers wys vir my:
miskien is dit die skuld van die multimedia~maatskappy?
maar van facebook, twitter, instagram daar ken julle alles van
vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede!

kinders tokkel met hul vingers op hul aaipet tot dit bloed
waarvoor dien ‘n kombuis, wegneemetes smaak mos goed?
oorspr~nklikheid is dood en my lewe kort net soul
welkom by die generasie multimedia mongool

maar van facebook, twitter, instagram daar ken julle alles van
vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede!

multimedia mediamongool x 4

maar van facebook, twitter, instagram daar ken julle alles van
vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede! x2


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...