lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu william wolf – droom

Loading...

[1~estrofa:]
tyd, tyd is eintlik al wat ons het
gee my jou tyd
ek sal die pad oopskyn
ek is die boei om jou te red

[pre~coro:]
want ek ken jou storie
ek ken jou storie goed genoeg
jy weet dit nodig om te hoor die
die woorde wat jy se
jy hoef nie meer te joek

[coro:]
ek droom van ek en jy saam
ek droom van ons storie
sit die pen terug in jou hand skryf saam met my
ek droom van ek en jy saam
ek droom in elke oomblik
elke oomblik is groter in die nou

[2~estrofa:]
ek en jy, ek en jy is eintlik al wat ons kan wees
nous dit ek en jy
ek is jou kompasnoord
saam met jou in elke tree
[pre~coro:]
want ek kеn jou storie
ek ken jou storie goеd genoeg
jy weet dit nodig om te hoor die
die woorde wat jy se
jy hoef nie meer te joek

[coro:]
ek droom van ek en jy saam
ek droom van ons storie
sit die pen terug in jou hand skryf saam met my
ek droom van ek en jy saam
ek droom in elke oomblik
elke oomblik is groter in die nou

[estribillo:]
hierdie keer is jy myne
ek sal jou nooit weet verloor
hierdie keer is jy myne

[outro:]
ek droom van ek en jy saam
ek droom van ons storie
sit die pen terug in jou hand skryf saam met my
ek droom van ek en jy saam
ek droom in elke oomblik
elke oomblik is groter in die nou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...