lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu wikus botma – afstand tussen jou en my

Loading...

daar is soveel wat ek wil sê
maar ek weet ek sal moet ry
dis vir my sleg dat ek moet gaan
ek sal soveel eerder bly

want as jy so aan my vasklou
en jy bid dat ek sal veilig ry
breek dit my hart in stukke
dat jy alweer alleen moet agter bly

ek wens ek kon ou asem heeltemal wegslaan
met die woorde wat op hierdie bladsy staan
want deur dik en dun bly jy steeds by my
ek wens ek kon jou saam vat
saam vat op die langpad
dis net te veel die afstand wat
tussen jou en my lê

voor jy weers sien’s jy klaar studeer
die tyd gaan bitter gou verby
en voor jy jou oë kan uitvee
is jy net hier reg langs my

maar vir eers sal ek net kyk
hoe die berg met die see baklei
oor wie die mooiste lyk
maar die mooiste bly loshande jy

ek wens ek kon ou asem heeltemal wegslaan
met die woorde wat op hierdie bladsy staan
want deur dik en dun bly jy steeds by my

ek wens ek kon jou saam vat
saam vat op die langpad
dis net te veel die afstand wat
tussen jou en my lê

my hart kan net soveel vat
van alleen wees op die langpad
ek’s klaar met al die afstand wat
tussen jou en my lê
ek wens ek kon jou saam vat
saam vat op die langpad
dis net te veel die afstand wat

ek wens ek kon jou saam vat
saam vat op die langpad
dis net te veel die afstand wat
tussen jou en my lê

my hart kan net soveel vat
van alleen wees op die langpad
ek’s klaar met al die afstand wat
tussen jou en my lê
tussen jou en my lê
ek wil jou hier by my hê


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...