lirik lagu wanie – môre
sê, bly net to môre
van môre is daar niks meer pyn
sê, bly net tot môre
van môre gaan, die son weer skyn
spandeer net die aand
spandeer net die aand
bly net tot môre
sonder jou is ekke onvolledig
en saam met jou is ekke gelukkig
ek weet die way ek reageer het, was onnodig
blameer jou vir snaakse goedte, mah jy’s onskuldig
ek vra nederig onverskoning
eks net versigtig
my verlede het my onrustig
slappelose nagte, maak my ongelukkig
en ek weet, еk maak dinge ingewikkel, maar is so eenvoudig
en moеn nie loop nie, wantoe is jy soe hastig?
ek is te besig om jou te verloor
en ek can dit nie bekostig
soe bly mah (bly mah)
daar is net iets van die môre, wat dinge regmaak (regmaak)
soe bly mah (bly mah)
daar is net iets van jou, wat my pyn weg vat
sê, bly net to môre
van môre is daar niks meer pyn
sê, bly net tot môre
van môre gaan, die son weer skyn
spandeer net die aand
spandeer net die aand
sê, bly net tot môre
daar is net iets van die môre, wat dinge regmaak (regmaak)
voor die lord, daar is iets wat ek vir jou wil sê
ek is jammer vir al die issues en al die drama
promise, ek het gechange die keer en ons twee weer probeer
baby, hou my vas en moenie laat gaan nie
sê vir my, dat jy gaan bly
bly asseblief net ‘n klein bietjie langer
dat ek jou hou vir ‘n minute hier in my arms
soe bly mah (bly mah)
daar is net iets van jou, wat my pyn weg vat
soe bly mah (bly mah)
daar is net iets van die môre, wat dinge regmaak (regmaak)
sê, bly net to môre
van môre is daar niks meer pyn
en bly net tot môre
van môre gaan, die son weer skyn
spandeer net die aand
spandeer net die aand
bly net tot môre (môre)
môre gaan die son weer skyn
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu lavaa man – the way
- lirik lagu black masquerade (2) – jack the ripper
- lirik lagu stadion – låt natten
- lirik lagu wenn einer lügt dann wir – gut im allein sein
- lirik lagu 2facedd? – psychopath
- lirik lagu purple on the track – eva elfie freestyle – bouns-track
- lirik lagu eunice (kor) – black hole
- lirik lagu divyaansh thakur – dooriyaa
- lirik lagu eden oz – strife song
- lirik lagu radrix – i’m coming out