lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu uncle spike – suurstof

Loading...

ek is moeg gepraat
ek is moeg gesing
jy maak my siek meisiekind

dit raak te laat
dit raak te veel
ek blok myself ek is klaar gespeel

ek wil hê jy moet bly
ek wil jou vry
tot die son op kom tot die son sy gesig wys
ek wil jou verafgod
ek wil jou prys

jy is suurstof vir my
bly by my
suurstof vir my
bly by my

die gedagte van jou
laat my glo in my bestaan
sonder jou sal ek eerder vergaan

my pik swart hart kort jou kleur
onmoetings met jou
herhaaldelik keer op keer
op keer op kleur op keur op kleur
keer op kleur

ek wil hê jy moet bly
ek wil met jou stry
tot die son op kom tot die son sy gesig wys
ek wil jou verafgod
ek wil jou prys

jy is suurstof vir my
bly by my
suurstof vir my
bly by my
jy is suurstof vir my
bly by my

in ‘n oogwink
in ‘n oogwink
is alles verby

jy was suurstof vir my
jy was alles vir my
jy was suurstof vir my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...