lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ty mxjor – haar alles

Loading...

[intro]
ty mxjor
yeah

[chorus]
sy se, eks haar oukie en haar bra
haar baby en haar pa
haar ryding, haar kar
haar louis vuitton
swipe swipe my kaart
kry alles wat jy voor vra
nice life
spotlight
baby jys ‘n star

[verse 1]
ek is by die join baby stiek uit by my dit raak laat
ja nog lang dinge gaan
stiek by my soos naald en ek sal staan by jou tot laat
sy will net swipe, swipe, swipe en will he ek moet alles betaal
jy’ s my type, type, type
jy was perfek vir my gemaak
jou hele liggaam lyk soos ‘n video kamera
die liefde in die lug maak my deur mеkaar
dai kyk op jou gesig maak my hele dag
baby kom ons raak by mеkaar soos’ n seminaar
se my naam, se my naam girl se my naam
kom ons maak die aand interessant
hulle se jy’t lyn soos ‘n draad
se my is jy met my
baby is jy met my
daar vir my wees deur die swaar tye of sal jy weg bly
jy weet al jy kan enige iets by my reg kry
jy laat voel my spesiaal baby in elke way
[chorus]
sy se, eks haar oukie en haar bra
haar baby en haar pa
haar ryding, haar kar
haar louis vuitton
swipe swipe my kaart
kry alles wat jy voor vra
nice life
spotlight
baby jys ‘n star

[verse 2]
steek uit ek het tyd
kom ons spend die moment net soos geld
smaak’ n vibe kyk
sien jou deur my oë en lyk verbaas
jy verbaas my
alles kom met ups en downs
stry, slaap kwaad vir mekaar
hoekom moet ons so opstaan?
moenie pak nie baby
moet nie gaan nie, met jou het ek niks worries, moet nie my so laat worry
sonder jou ek kan nie
wil nie sonder jou slaap nie
wakker raak nie
kan nie vir beter vra nie
hoe lyk dinge vir die aand, breek die reëls net vir vernaand
waarnatoe will jy gaan vernaand?
baby kom saam my vernaand
[chorus]
sy se, eks haar oukie en haar bra
haar baby en haar pa
haar ryding, haar kar
haar louis vuitton
swipe swipe my kaart
kry alles wat jy voor vra
nice life
spotlight
baby jys ‘n star

[outro]
baby, gee my nog ‘n stuk van jou
jy bly altyd by my soos my phone
net die tipe girls wat ek van hou
hou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...