lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu theuns jordaan – sal jy bly

Loading...

[vers 1]
my voete stap al jare lank
dis rigting wysers op die noord~wes pad
met ‘n brief in my hand al die pad van wolmaransstad
ek voel al die ink uit die brief uit tap
ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap
in my ou hout huis ver van wolmaransstad

[koor]
sal jy bly vir ‘n appel en ‘n ui
al skeer die maan ons weg
bly my hart na jou toe trek
sal jy bly vir ‘n plaas met ‘n ou hout huis
al bly die skuld teen ons deure klop
sal jy trou in ‘n ou wit rok, met my

[vers 2]
die nagte raak koud maar ek hou aan ry
veral as die trokke so verby my gly
want ek klou net vas aan die brief van wolmaransstad
aan my ou hout huis is ‘n ou sink deur
in stilte val ek op my knieë neer
daar was dondеr weer en daar staan lilly voor my

[koor]
sal jy bly vir ‘n appel en ‘n ui
al skeer diе maan ons weg
bly my hart na jou toe trek
sal jy bly vir ‘n plaas met ‘n ou hout huis
al bly die skuld teen ons deure klop
sal jy trou in ‘n ou wit rok, met my
[vers 3]
maar lilly jou trane laat my verlang na die ou ou dae
toe ons die strate van die bo dorp rooi kon verf
bloed rooi verf

[koor]
sal jy bly vir ‘n appel en ‘n ui
al skeer die maan ons weg
bly my hart na jou toe trek
sal jy bly vir ‘n plaas met ‘n ou hout huis
al bly die skuld teen ons deure klop
sal jy trou in ‘n ou wit rok, met my
sal jy bly vir ‘n plaas met ‘n ou hout huis
al bly die skuld teen ons deure klop
sal jy trou in ‘n ou wit rok, met my
sal jy bly


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...