lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu temple boys cpt – los it daar

Loading...

[intro]
come on, come on

[mr werkhom]
draai jou lyfie
ai jinne
doen it an saam
gaan vra vir temple boys, gham is ‘n [?]
werkhom is saam
djy wiet
ai jinne djy
los it daar, los it daar

[mr gham]
ek sien daai heupe
dit raak nou dikker
sit af daai ligte of laat dit flikker
praat djy van gister toe was ek nugter
kom oor die brug ne of deur die lig ne

[mr werkhom]
draai jou lyfie
ai jinne djy
doen it an saam
gaan vra vir temple boys, gham is ‘n [?]
werkhom is saam
ai jinne djy

temple boys, temple boys
temple boys, temple boys

dala g~boy
dala g~boy

[mr werkhom]
draai jou lyfie
ai jinne djy
doеn it an saam
gaan vra vir temple boys, gham is ‘n [?]
werkhom is saam
ai jinnе djy


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...