lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu temple boys cpt – klap klap

Loading...

[intro]
right ons vat hom soma vannie begin af man
ek sien ons alweer te lank stil man
but moeti worry nie ons is terug
[?]
bel daai mense

ons is online
ons is beste, innie weste
jy sien verhoudings [?]
my swag ek k!ll’it
jou body ek feel’it
ons is goats, ja jy sien’it

klap daai handjies
‘n voetjie, voetjie
hoor’ie
skouer, skouer
dan is sy joune
klap daai handjies
voetjie, voetjie
online
skouer, skouer
dan is sy joune

[?]
gooi gou net jou body
so links en regs, i’m sorry
jy wiеtie wat jy soek’ie
[mr werkhom]
ek laat jou lеkker lag
[?]
vergeet van jou

nie wag jy is ‘n catfish

jy was’ie so nie
kom haal jou bakslae jou pa het gepraat
my antie, hoe gaan’it

slaap ‘n bietjie
weer wakker dans ‘n bietjie
niks geken nie
niks gese nie

is jy ‘n bok of ‘n goat
is jy gebak of gebraai

klap daai handjies
‘n voetjie, voetjie
hoor’ie
skouer, skouer
dan is sy joune


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...