lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu temple boys cpt – is lekker

Loading...

[intro]
7493 entertainment
something from the ravy
is nog rejects
hou jou lat vas
021

my horlosie se is suip tyd
is naweek ek wil uitbyt
dan is ek hier dan is ek daar
jy moet vir jou girl uit kyk
ek jigga soos ‘n dwaal gees
eks by versk!llende latte
jy moet jou body jiva van ek sit die volume harder
is temple boys ons kan nie help’ie
is sieke maar magic
rejects stap in jou straat in
jy moet jou lat vir ons wegsteek
girl you want to bamba, baby just call my numba
jy se van dis normal en sy wil nou kerrie gorrel
nuwe air force aan my voete
maar ek smaak in ‘n verhouding trap
as jy d~nk daai’s jou girly
dan wish ek jou maar good luck

dan wish ek jou net good luck
ja nou ek is daai probleem
verhoudings word net geskeur
ons is heeltyd is ‘n vibe man, kykie

my horlosie se is suip tyd
is naweek ek wil uitbyt
dan is ek hier dan is ek daar
jy moet vir jou girl uit kyk
ek jigga soos ‘n dwaal gees
eks by versk!llende latte
jy moet jou body jiva van ek sit daai volume harder
is temple boys ons kan nie help nie
is sieke maar magic
rejects stap in jou straat in
jy moet jou lat vir ons wegsteek

die rejects doen it lekker
is festive hier buite
die brusse slaap weer buite hulle bly dan nou gesuip ne
wattie kindjie [?]
happen in the hok must stay in the hok
i’m going on facebook posting “i’m done with the wyn ne”
ek speel maar net heere girl, belinda is my medisyne
sy bly oppit

daai is hou ons staan, nou gooi sy voor jou skaam

is festive hier buite
uitgesort met die kuste

rejects het lyn ja


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...