lirik lagu tasché – vier seisoene kind
[vers 1: francois van coke]
sy roep my in die rigting van haar hart
waar die winter vure brand
en die nagte vir die somer lê en wag
sy giet haar trane in die see
stuur haar woorde met die wind
na die strande van lank vergete smart
[koor]
vier seisoene kind, met die winter in jou oë
waar het ek jou verloor
vier seisoene kind
met die liefde in jou palm
kyk jou oseaan is kalm
vier seisoene kind, vier seisoene kind
stuur my nog ‘n poskaart met die wind
[vers 2: tasché]
sy maak vir my n painting van die huis
as die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag
sy gee vir my haar soet september geur
as die boland lê en bloei
met die somer wat klop hier aan my deur
[koor]
vier seisoene kind, met die winter in jou oë
waar het ek jou verloor
vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
kyk jou oseaan is kalm
vier seisoene kind, vier seisoene kind
stuur my nog ‘n poskaart met die wind
vier seisoene kind met die
winter in jou oë, waar het ek jou verloor
vier seisoene kind, met die liefde in jou palm
kyk jou oseaan is kalm
vier seisoene kind, vier seisoene kind
stuur my nog ‘n poskaart met die wind
stuur my nog ‘n poskaart met die wind
stuur my nog ‘n poskaart met die wind
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu ema_official – claire
- lirik lagu gracinha macuacua – king
- lirik lagu kwikshots – all girls go to god (grace)
- lirik lagu gene simmons – christine sixteen
- lirik lagu maxi – lwme
- lirik lagu e-an-na – înşivă
- lirik lagu tv·2 – gud bevare danmark
- lirik lagu peach fur – all in good thyme
- lirik lagu noughtie dee – sh!t i really do:this
- lirik lagu d-locz – fresh white nike