lirik lagu tarryn lamb – speel
kleur buitelyne in
jy kan weer voor begin
al maak dit soms nie sin
geniet ons self te min
maak hande vuil in sand
stap deur die branders want
jy wil mos en jy kan
weer afspoel en aangaan
hou aan speel
die lewe is ‘n legkaart bou hom heel
die blokke wat jou opmaak moet jy deel
met iemand met almal
hou aan speel
hou aan speel
ons almal maak tog net ons eie reëls
en alles wat jy doen hou aan verbeel
mens vergeet mos dit al te gereeld
hou aan speel
hou aan speel
meng bietjie geel en blou
die groen is goed vir jou
en as jy grys sou kry
verf net die reën want jy
hou jou kwas in hand
jy hou jou blink verstand
jy wil mos en jy kan
weer toe werf en aangaan
hou aan speel
die lewe is ‘n legkaart bou hom heel
die blokke wat jou opmaak moet jy deel
met iemand met almal
hou aan speel
hou aan speel
ons almal maak tog net ons eie reëls
en alles wat jy doen hou aan verbeel
mens vergeet mos dit al te gereeld
hou aan speel
hou aan speel
hou aan speel
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu 岡田有希子 (yukiko okada) – 彼はハリケーン (kare wa hurricane)
- lirik lagu seka aleksić – svi tvoji milioni
- lirik lagu giolì & assia – silence
- lirik lagu grupo porco – dinossauro com um beck gigante vs bois robôs de brasília
- lirik lagu moth oliver – chuva
- lirik lagu oz the oddz – cappin
- lirik lagu joe tex – baby, be good
- lirik lagu doherty – jehovah’s justice (the prelude)
- lirik lagu jack the rapper – a (intro) (musterbeispiel)
- lirik lagu edik_kingsta – хейтеры умрут (haters will die)