lirik lagu tarryn lamb – kalm voor die storm
rustig, haal asem
die ruit op gewasem ek teken ‘n hartjie daar teen
ek wys na die prentjie
ek hoef niks te sê nie jy weet hy behoort net aan een
sal jou warm hou soos die vuur wat hier in my brand
sal nou net vir jou alles gee wat ek kan
jy’s my kalm voor die storm wat my rustig hou
jy’s die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
en al breek die wolke vloede uit die hemel
sal ek nêrens anders heen wil gaan
want my kalm voor die storm is wie voor my staan
hou net oë toe
terwyl ek vertel hoe ek jou altyd veilig sal hou
jy sê nie ‘n woord nie
jy weet jy behoort hier terwyl storms buite opbou
sal jou warm hou soos die vuur wat hier in my brand
sal nou net vir jou alles gee wat ek kan
jy’s my kalm voor die storm wat my rustig hou
jy’s die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
en al breek die wolke vloede uit die hemel
sal ek nêrens anders heen wil gaan
want my kalm voor die storm is wie voor my staan
die strale brand ‘n silwer kant om elke wolk se rant
ek sien dit in jou oë
jy’s my kalm voor die storm wat my rustig hou
jy’s die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
en al breek die wolke vloede uit die hemel
sal ek nêrens anders heen wil gaan
want my kalm voor die storm is wie voor my staan
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu kief jony – party
- lirik lagu infinite (kor) – 함께 (together)
- lirik lagu cannonball statman – this neolithic hole
- lirik lagu spencer wiggins – i’m a poor man’s son
- lirik lagu lamin – bag gardinerne
- lirik lagu oodaredevil – nocaller id
- lirik lagu chef slushy – the search
- lirik lagu onestep (ukraine) – torment chapter
- lirik lagu anonymuz – wonderland
- lirik lagu nava erre – volendo il cielo