lirik lagu tarryn lamb – jy is te dierbaar
dit sou niks goed beteken
as ek hier sou bly
ons albei sou net daaronder ly
dus wens my vaarwel
voor ek nogeens wil bly
want jy is te dierbaar om seer te kry
jy stort nou ‘n traan jy lyk so alleen
jy vra my so mooi, wat nou en waarheen
maar tyd sal genees
en die seer gaan verby want
jy is te dierbaar om seer te kry
ek is bang vir die spoke
van dae lank geleë
wat my nie wil toelaat om liefde te gee
daarom moet ek gaan
al vra jy ek moet bly
want jy is te dierbaar om seer te kry
ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan
hier heel alleen moet ek bly staan
besef jy dan nie net jy baat daarby want
jy is te dierbaar om seer te kry
jy stort nou ‘n traan jy lyk so alleen
jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
maar tyd sal genees
en die seer gaan verby want
jy is te dierbaar om seer te kry
jy is te dierbaar om seer te kry
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu hypei – hate
- lirik lagu hayien – maybe tomorrow
- lirik lagu sivva – de
- lirik lagu kumo village – kumo shawty
- lirik lagu aveyro ave – el gamra zer9a
- lirik lagu laneve – dinamite
- lirik lagu epuk – submarino
- lirik lagu julien bam – bunny bars (osterhase)
- lirik lagu fear, and loathing in las vegas – tear down
- lirik lagu lous and the yakuza – handle me