lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu straatligkinders – vrede vegter

Loading...

hy’s die man selfstandig
hy stap sonder woorde
staan terug
hy’s gewerf uit
sy verlede

‘n koelskoot sal nooit jok nie
die waarheid
bars nie hard nie dit skiet jou vry
‘n koelskoot sal nooit jok nie
die waarheid
bars nie hard nie dit skiet jou vry

gaan hierdie monsters my nog vreet
ek bid dat môre my nie sal breek
kom in, kom in, kom als vir een
ek het my opleiding vergeet
soveel aande, soveel moed
soveel sweet en soveel bloed
‘n koelskoot sal nooit jok nie
die waarheid
bars nie hard nie dit skiet jou vry
‘n koelskoot sal nooit jok nie
die waarheid
bars nie hard nie dit skiet jou vry

ek wil nie mislukking in asem nie
ek wil nie mislukking in asem nie
ek wil nie mislukking in asem nie
ek wil nie mislukking in asem nie
ek sal nie mislukking in asem nie
ek sal nie mislukking in asem nie
ek sal nie mislukking in asem nie
ek sal nie mislukking in asem nie

‘n koelskoot sal nooit jok nie
die waarheid
bars nie hard nie dit skiet jou vry
‘n koelskoot sal nooit jok nie
die waarheid
bars nie hard nie dit skiet jou vry


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...