lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu straatligkinders – neem my weg

Loading...

ek is moeg om
te sien hoe jy jou lewe weg gooi
want ek wil jou net help
net help
ek het nie al die antwoorde nie
maar ek is bereid om te luister
luister

ek weet hoe dit is om kwaad te wees
vir god, die kerk, en almal wat
my wil kruisig
my wil kruisig
ek weet ek hoe dit is om sy hand te voel
op my hart want sy
liefde wen
liefde wen
ek weet hoe dit voel om
alleen aan iets te dra
ek weet hoe dit voel om
met haat rond te loop
ek weet hoe dit voel om
alleen te wees
ek weet hoe dit voel om
nie te kan vergeef

neem my weg
my wil kruisig
neem my weg
my wil kruisig
neem my weg
my wil kruisig
neem my weg
my wil kruisig


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...