lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu straatligkinders – gewonde standbeeld

Loading...

‘n standbeeld in die middel van nêrens
opgerig vir ‘n held van êrens
om te wys dat daar iets nog oor is
wat dit die moeite werd maak om nou
te glo dat daar hoop is sonder al die vrese
en in my diepste wense staan nelson se leuse

sweef soos ‘n vuishou
veg sonder ophou nou vir dit wat goed en reg is
sonder dat daar bloed moet vloei
sal daar versoening kom, sal daar genesing kom
jy moet net bereid wees om gewond te word

die pyn en lyding
waardeur hy moes gaan om ons te
bring waar ons vandag is
‘n groot deel van sy lewe’s gesteel
maar dit keer hom steeds nie
om uit te stap met liefde
in sy hart en ‘n vuis
in die lig leef hy sy leuse
sweef soos ‘n vuishou
veg sonder ophou nou vir dit wat goed en reg is
sonder dat daar bloed moet vloei
sal daar versoening kom, sal daar genesing kom
jy moet net bereid wees om gewond te word

sweef soos ‘n vuishou
veg sonder ophou nou vir dit wat goed en reg is
sonder dat daar bloed moet vloei
sal daar versoening kom, sal daar genesing kom
jy moet net bereid wees om gewond te word

en jy leer my van liefde
en jy leer my van vrede
jou vingerafdruk is op my hart


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...