lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu straatligkinders – die relevansie van vriendskap

Loading...

hou op om die donker te blameer
te veel lig maak jou blind, my oë raak seer
van die wonder of dit nodig is
om dertig kerke in een dorp te hê

oneenheid
is ons grootste fout
godsdiens
die moordenaar van ons tyd
geen liefde in onse dade meer

my wens is net
dat jy besef dis nooit
verby om ‘n antwoord te soek nie
my wens is net
dat jy die waarheid vind
in al die leuens in jou lewe
ek’s jammer wat ek nou gaan sê
mag jou ontstel of kwaad maak
maar dit broei al lank al in my
om hierdie van my hart af tе kry
god is net so lief vir ‘n prostituut as wat hy lief is vir ‘n dominee mеt ‘n graad
ons moet ophou om die skeiding te maak ons verwoes net

my wens is net
dat jy besef dis nooit
verby om ‘n antwoord te soek nie
my wens is net
dat jy die waarheid vind
in al die leuens in jou lewe

my wens is net
dat jy besef dis nooit
verby om ‘n antwoord te soek nie
my wens is net
dat jy die waarheid vind
in al die leuens in jou lewe


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...