lirik lagu steve hofmeyr – die land
[afrikaans]
waar gaan jy speel met jou maatjies?
waar gaan jou spore toe waai?
waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil
en waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
wat los ons oor vir ons kinders?
wat gaan ons eendag kan wys?
wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
belowe jy sal my aan die einde vind
my vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
en jou veilig hou
ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
die here hoor my ons sal ‘n lewe vind
my vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
ek belowe jou
die land behoort aan jou
wat het geword van die liefde?
wat het geword van die droom?
trane van duisende val op die sand
en die bome net sterker laat groeie in die landery
ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
belowe jy sal my aan die einde vind
my vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
en jou veilig hou
ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
die here hoor my ons sal ’n lewe vind
my vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
ek belowe jou
die land behoort aan jou
die land behoort aan jou
ek belowe jou
ek belowe jou
ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
belowe jy sal my aan die einde vind
my vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
en jou veilig hou
ek los vir jou die son en die sea en die land my kind
die here hoor my ons sal ‘n lewe vind
my vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
ek belowe jou
ek belowe jou
die land behoort aan jou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu sugar (trip2ghetto) – trajektorie
- lirik lagu badpojken – bad boy ken
- lirik lagu vklp – facetime
- lirik lagu digital faceless – cold alleyway
- lirik lagu wolfgang tillmans – angered son (w solo)
- lirik lagu pink sweat$ – chains
- lirik lagu ekko & sidetrack – let the light in
- lirik lagu headie one – siberia
- lirik lagu spike – paparude
- lirik lagu dale ann bradley – pearl