lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu steve hofmeyr – baas van die plaas

Loading...

[vers 1]
hierdie wêreld is soos my speelgrond
hierdie mense hoort aan my
hierdie strate en geboue, ag man, alles in die kontrei
hierdie wêreld hoort aan my
ek’s ‘n nice ou, vra maar rond
barmhartig, lief vir my (hahaha)
ek gee net en ek vra niks
ja, vra die mense onder my

[koor]
want ek is baas van die plaas (baas van die plaas)
ja, ek is baas van die plaas (baas van die plaas)
ek is baas van die plaas
en ek maak groot geraas

[vers 2]
ek’s die liefde en die pyn
ek’s diе son wat op jou skyn
so hou jou bek, gee als vir my
hierdie wêrеld hoort aan my

[koor]
want ek is baas van die plaas (baas van die plaas)
ja, ek is baas van die plaas (baas van die plaas)
ek is baas van die plaas
en ek maak groot geraas
[brug]
mike g., mike ferreira, dis my naam
staan op alles waar jy gaan
want dis my wet wat net hier werk
en alles wat jy het is gemerk

[slot]
want ek is baas van die plaas (baas van die plaas)
ja, ek is baas van die plaas (baas van die plaas)
ek is baas van die plaas
en ek maak groot geraas
hahaha


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...