lirik lagu spoegwolf – wandelliedjie
Loading...
vou my nou op
ek is uitgedun
ek sal oor hierdie koppe dryf
jy kan jou briefie skryf op my
ek sal jou woorde voor gaan dra
voor die dooies
en hul blinkoog~meester dien
daar is ʼn paar wat ek in elk geval wou sien
een twee drie vier jaar terug
ek is jammer ek was stadig
ek is jammer ek was
jy met jou wandelliedie
kom wandel onder deur my oë
wag ʼn bietjie
ek trap my tone teen die trappe moertoe
jy’s te vinnig deur my gange
na my stoep toe
jy met jou kinderjare
wat oorgebly het op jou wimperhare
jy’s ʼn dwaas op my blinkvosperd
want ek gaan nêrens
ek is boggerôl werd
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu eli kelley – as the crow flies
- lirik lagu malpractice – flex
- lirik lagu lassieante – loktes mu áibmui (lift me higher)
- lirik lagu mohammadreza shajarian – saz va avaz shoor
- lirik lagu hillsong worship – you are / you are lord
- lirik lagu garrett – 7teen
- lirik lagu lucy kruger & the lost boys – half of a woman
- lirik lagu layzy (fr) – pourquoi
- lirik lagu isaiah scott – i like america and america likes me (the 1975 cover)
- lirik lagu youngdons – untitled