lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spoegwolf – wals, pt. 2

Loading...

katheryn wil jy wals
almal het om jou verdwyn
en die klop in jou bors weergalm
oor die kranse van my brein
gee my een verdomde kans
om ons nog saam hieruit te kry
hou jou hande op
die skemer steek jou nog weg
draai jou lyfie om
die aarde sal om jou breek
die einde kan maar kom
here ek voel n veer
draai jou lyfiw om
die aarde sal om jou breek
die einde kan maar kom
here ek voel n veer


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...