lirik lagu spoegwolf – drietyd op die dakke
Loading...
red my dan
ek sal selfs my siel verkoop
vir ‘n kamer langsaan jou
dan klim ons uit en klim tot op die dak
dat die stad vir jou kan kyk
vir jou sal ek dan
al my tyd verruil
ek het dan amper die here gevang
in jou hand
kathryn, jy
kathryn, jy
gryp my nou en dan hou ons ons twee blind
wees jy die laaste ding in my sig
dan loop ons tien keer om dieselfde blok
tot die mense saam ons sing
ons het dan nooit weer gepraat nie
kathryn, jy
groen kindjie
groen kindjie
groen kindjie
groen kindjie
altyd sal ek sukkel
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu hakuna matata – ti
- lirik lagu projeto de luxo oficial – quero virotar
- lirik lagu nerina pallot – was it beautiful?
- lirik lagu doubleomusic – medusa
- lirik lagu the ”вепри” (the pigs) – сапсанокири (sapsanokiri)
- lirik lagu kaczor brs – czarna woda
- lirik lagu andwele – judas
- lirik lagu джаро & ханза – больно
- lirik lagu stogie t – #freestylefridays (10-04-2020)
- lirik lagu dir eddie adjei – i’m blessed