lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu shine 4 – skud jou bum bum

Loading...

skud ‘n bietjie links draai dan in die rondte
hey a hey a hey dit lyk of jy dit regkry
skud ‘n bietjie regs draai dan in die rondte
hey a hey a hey kom skud hom weer vir my

is jy lus vir ‘n lekker jol
kom ons dans en maak die vloere vol
skud jou bum bum skud hom net vir my
komaan skud skud skud hom vir my
ek hou van kyk jy weet wat ek bedoel
kom bietjie nader, nader om te voel
laat alles gaan tot jy lekker kry
komaan en dans met my

hande in die lug ons is die dans polisie
laat alles gaan vеrloor jou in ‘n biesie

skud ‘n bietjiе links draai dan in die rondte
hey a hey a hey dit lyk of jy dit regkry
skud ‘n bietjie regs draai dan in die rondte
hey a hey a hey kom skud hom weer vir my

is jy lus om die ding te doen
kyk na my lippe dalk kry jy ‘n soen
skud jou bum bum skud hom net vir my
komaan skud skud skud hom vir my
jy kan laat waai, laat jou heupe swaai
jy het die move, nou’s jy in die groove
laat alles gaan tot jy lekker kry
komaan en dans met my
hande in die lug ons is die dans polisie
laat alles gaan verloor jou in ‘n biesie

skud ‘n bietjie links draai dan in die rondte
hey a hey a hey dit lyk of jy dit regkry
skud ‘n bietjie regs draai dan in die rondte
hey a hey a hey kom skud hom weer vir my

skud jou bum bum

Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...