lirik lagu shine 4 – laat ons dans
vrydag aand is hier en ons wil party
maak jou mooi dis nou jou laaste kans
helder ligte flikker al van vêr af
vanaand gaan ons die dans vloer stukkend dans
en ons sing
hey man vat jou saam
is jy in of is jy skaam
hey tannie laat jy swaai kyk nou daardie simpel draai
boetie, sussie vat ‘n kans
komaan almal laat ons dans
staan op, draai ‘n keer
werk nou saam hier gat ons weer
hier gat ons weer
hier gat ons weer en saam sal ons dans
vir altyd saam sal ons leer
en saam sal ons staan
moeg gedans gesweet skep ek toe asem
skielik pomp die ritme deur my hart
kom toe agter dis my gunsteling liedjie
almal dans en almal sing kliphard
en ons sing
hey man vat jou saam
is jy in of is jy skaam
hey tannie laat jy swaai kyk nou daardie simpel draai
boetie, sussie vat ‘n kans
komaan almal laat ons dans
staan op, draai ‘n keer
werk nou saam hier gat ons weer
hier gat ons weer
hier gat ons weer en saam sal ons dans
vir altyd saam sal ons leer
en saam sal ons staan
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu demitrius ontavius kruger – the mattress
- lirik lagu dalton (swe) – you’re not my lover (but you were last night)
- lirik lagu billy bond and the jets – ¿no te sobra una moneda?
- lirik lagu varcy – broken pieces
- lirik lagu 7vrew – rectification
- lirik lagu leo-granted – wifin
- lirik lagu igor herbut – amnezja i amnestia
- lirik lagu cxmxnche – feelingz
- lirik lagu luis gerardo gonzalez sequeyro – sin evidencia
- lirik lagu tesla boy – gimn