lirik lagu shane salt. – kan jy onthou?
kan jy onthou, geskryf deur. shane salt
kan jy onthou toe jy in skool was?
net gewarrie wat almal van jou d~nk
die tyd is verby wat ek omgee
wat ander mense van my d~nk!
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
die meneer vra my wat’s die andwoord
toe weet ek nie wat om te se
toe kry ek pakslae, o my hemel!
dit is marnet hoe dit was
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop ~ jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet die gedagtes, in iemand
anders se kop ~ jou laat slegvoel soos die?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
hoekom moet ons omgee wat almal d~nk?
hoekom moet ons warrie?
hoekom moet ons stress?
dis hoekom ons omgee wat almal d~nk
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
ons kan nou sien, ons kan nou vry wees!
as ons die negatiewe gedagtes agter los
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu clock dva – contradict
- lirik lagu hardlyaway – can’t speak on it
- lirik lagu toad and the stooligans – swurve
- lirik lagu magenta musique – changé ensemble
- lirik lagu skum from deathcamp – hello kitty b’s
- lirik lagu מוזס – tavin oti/mami – תבין אותי/מאמי – mozes (il)
- lirik lagu wheel – porcelain
- lirik lagu changmo (창모) – pure rage (remix)
- lirik lagu nesh. & ilaria. – neon lights
- lirik lagu f4ll3nf3iry – barrbery