lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ryno velvet – wentelbaan

Loading...

gee my die nommer dat ek kyk wat ek kan doen
‘n klomp cinderellas maar net een glas skoen
lees in jou blare wat jy volgende doen
jy trap oor die naam dis die klank wat jou roep

‘n samaritaan
wat vir ewig kan leef, ‘n wentelbaan
waar arende sweef
arende sweef

wees nou eerlik
hoor die weerlig
die sleutel hang nog in die deur

veronderstel jou
die hemel val nou
sal ons dit ooit kan oorleef?
sal ons dit ooit kan oorleef?

parallel met die koue as die wêreld jou groet
jy lees my palm en ek skenk my bloed
d~nk wat jy wil en verskil as jy moet
ek weet hulle’s sterk, bou ‘n ark vir die vloed

‘n samaritaan
wat vir ewig kan leef, ‘n wentelbaan
waar arende sweef
arende sweef
wees nou eerlik
hoor die weerlig
die sleutel hang nog in die deur

veronderstel jou
die hemel val nou
sal ons dit ooit kan oorleef?

wees nou eerlik
hoor die weerlig
die sleutel hang nog in die deur

veronderstel jou
die hemel val nou
sal ons dit ooit kan oorleef?
sal ons dit ooit kan oorleef?


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...