lirik lagu ryno velvet – kranse bieg
Loading...
net soos jy dit sê
is hoe ek dit wou hoor
kan jy ‘n antwoord gee
ek staan en luister
soms is dit genoeg
soms soek ek meer
soms kan ek jou hoor selfs as jy fluister
kom die winter wind en weer
vloei die warm my are deur
en ek wil glo in my bewussyn
net soos ek d~nk ek weet
het ek dit weer verkeerd
is daar lig in hierdie tonnel
is daar wysheid in die bondel
die grade van my woorde
word verlore in die wind
en soos die wolke begin oorweeg
sal diе suide son set voor die donkеr nag
hy antwoord my
antwoord my
kom die winter wind en weer
vloei die warm my are deur
en ek wil glo in my bewussyn
net soos ek d~nk ek weet
kom die winter wind en weer
vloei die warm my are deur
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu mc make – деньги (money)
- lirik lagu dhida rapz – mafia bola
- lirik lagu tatsei – futuresh!t
- lirik lagu cryogeyser – foreigner
- lirik lagu jiro morgan – axel & pearl
- lirik lagu janice dudley – kohl’s cash (beauty insider remix)
- lirik lagu fula visboken – snälla farbror doktorn
- lirik lagu hasan & koky – petr pavel
- lirik lagu nate sib – memory
- lirik lagu callme46 – idkthaa