lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ryno velvet – berge

Loading...

so kom tel my op en gooi my vir die honde
ek voel so lui ek tel elke sekonde
oe jy sit my op jy sit my neer bewys op jou arm en vluister by die deur
want almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer

so jy tel my op en los my vir die wolwe
ek voel so vuil ek tel al die sondes
oe jy sit my op jy sit my neer die venster vir die ander my nou net als gebeur
almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer

so tel my op en gooi my vir die honde
ek voel so lui еk tel elke sеkonde
oe jy sit my op jy sit my neer die venster vir die ander man nou by die deur

so tel my op en los my vir die wolwe
ek voel so vuil ek tel al die sondes
oe jy vat my op jy vat my meer venster vir die ander my nou net als gebeur
almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer
almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer

want almal skyn soms, almal skyn soms ek sweer


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...