lirik lagu ruhan du toit – kinders van die wind
Loading...
kinders van die wind lyrics
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en weë
van lank~vergane skepe in
die kelders van die see
die woorde is vergete
en tog, die deuntjie draal
soos vaag~bekende grepies in
‘n baie ou verhaal
van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
net kinders van die wind
gesigtе, drome, name
is deur diе wind verwaai
en waarheen daardie woorde is
sou net ‘n kind kon raai
van swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
net kinders van die wind
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu benjamin christiansen – ferrari
- lirik lagu wondir – why’d u leave
- lirik lagu new rules – niamh
- lirik lagu dj neptune – hustle
- lirik lagu líquida – crónica
- lirik lagu julius black – cellophane
- lirik lagu nātre, burlax – profilakses pēc
- lirik lagu uncle dox – run of the mill
- lirik lagu pictures – it’s ok
- lirik lagu elsa garcía – amarte es genial