lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ruan josh – wees my een

Loading...

wees my een lyrics
dis ‘n somersaand
ek vat sag jou hand
sal jy saam my loop na daardie kant
ek het dit mooi gemaak
vir net ons twee
kyk hier in my oë, tree vir tree

maak nou toe jou oë want wat ek het is net vir jou
hierdie oomblik is gemaak vir ons om altyd te onthou

wees my een
wees die een net myne alleen
wees die een oor wie ek droom elke aand
wees my regterhand
loop saam met my
loop my lewenspad langs my
ek sal jou bewaar en dra en koester altyd
trou met my

waar ons spore lei
hou ek jou teenaan my
al spoel die lewensbranders sal niks ons skei

op diе vleuels van jou liefdе wil ek ewig aanhou sweef
tussen sterre sal ons drome aanhou leef
wees my een
wees die een net myne alleen
wees die een oor wie ek droom elke aand
wees my regterhand
loop saam met my
loop my lewenspad langs my
ek sal jou bewaar en dra en koester altyd
trou met my

ek wil in die holtes van jou hart bly bestaan
ek wil jou toevou want in my siel lê jou naam

wees my een
wees die een net myne alleen
wees die een oor wie ek droom elke aand
wees my regterhand
loop saam met my
loop my lewenspad langs my
ek sal jou bewaar en dra en koester altyd
trou met my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...