lirik lagu ruan josh – gisteraand
gisteraand lyrics
my telefoon weer optel
jou nommer bel jou weer uit vra
my hart voel klop soos gister
gisteraand herleef
vanaand
ek sal alles gee om net te hê
gisteraand
hoe jy na my kyk my lippe soen
gisteraand
oor en oor voor my oë
gisteraand wil ek hê
vanaand
jou hand weer vra vir ‘n dans
jou lippe voel nog ‘n kans
jou vingers vas teen myne
jou hart hoor klop
vanaand
ek sal alles gee om net te hê
gisteraand
hoe jy na my kyk my lippe soen
gisteraand
oor en oor voor my oë
gisteraand wil ek hê
vanaand
as ek tyd kon terugdraai sou ek
selfs al sou dit net wees om my vingers deur jou harе te streel
vanaand
ek sal alles gee om net tе hê
gisteraand
hoe jy na my kyk my lippe soen
gisteraand
oor en oor voor my oë
gisteraand wil ek hê
vanaand
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu sapient – blissless yield
- lirik lagu intensify & yungliv – murder rate
- lirik lagu vineyard worship – breathe in, sing out [lofi vineyard]
- lirik lagu skales – keresimesi
- lirik lagu the devils of loudun – abysswalker
- lirik lagu dj chose & fredo bang – she luv me
- lirik lagu cliff richard – kleine taube
- lirik lagu matthew k. heafy & jonathan young – one with phyrexia
- lirik lagu crucified click – devils potion
- lirik lagu safetybae – интро (intro)