lirik lagu ruan josh – boer maak ‘n plan
boer maak ’n plan lyrics
my perd is opgesaal
vir jou gaan ek kom haal
vir jou my wêreld wys en hoop dat jy sal bly
gooi jou arms om my nek hierdie somer is perfek soos jy
veldblom in my hand en moed hier in my sak
gefleulde woorde in my kop en hakkel in my mond
nie ‘n wolk in die lug hierdie aand is perfek soos jy
hierdie plein plein boerseun hou van jou
hierdie plein plein boerseun wil jou trou
het ‘n piekniek in gеpak
gits die ring was in my sak
waar’s hy nou, gryp ‘n tak vleg en vou
ek maak ‘n plan want
dan dan dan sal jy weet еk’s lief vir jou
dan dan dan dan dan sal jy met my trou?
dan dan dan dan dan dan kan ek jou hou
hierdie boer sal ‘n plan maak vir jou
o, o, o, dan dan dan o, o, o, o
dan dan dan, o, o, o, dan dan dan o
o, o, o, dan dan dan o, o, o, o
hierdie boer sal ‘n plan maak vir jou
hier kom cupid nou en sy pyle mik vir jou
maar my digkuns is nou besig om ‘n sloot te grou
dra my hart op my mou
hoop jy sien ek’s verlief op jou
hierdie plein plein boerseun hou van jou
hierdie plein plein boerseun wil jou trou
het ‘n piekniek in gepak
gits die ring was in my sak
waar’s hy nou, gryp ‘n tak vleg en vou
ek maak ‘n plan want
dan dan dan sal jy weet ek’s lief vir jou
dan dan dan dan dan sal jy met my trou?
dan dan dan dan dan dan kan ek jou hou
hierdie boer sal ‘n plan maak vir jou
o, o, o, dan dan dan o, o, o, o
dan dan dan, o, o, o, dan dan dan o
o, o, o, dan dan dan o, o, o, o
hierdie boer sal ‘n plan maak
hierdie boer sal ‘n plan maak
hierdie boer sal ‘n plan maak vir jou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu ektor – se změnili
- lirik lagu kirk spencer – take the pain
- lirik lagu sobel – fiołkowe pole – łysy live session
- lirik lagu most non heinous – the good the bad & the ugly
- lirik lagu kz angela & the beat dj – middle of the fire
- lirik lagu jim jidhed – lay our weapons down
- lirik lagu ekin uzunlar – zindan
- lirik lagu malik edo – drømmeland
- lirik lagu becko & stefan – lonewolf
- lirik lagu george benson – i hear you knocking