lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu romanz (vocal group) – my hele hart

Loading...

hoer as wat ek kan kyk
verder as waar drome reik
soos die hemel bo oor my
oneindig groot is jy vir my

jy’s n wonderwerk geleen
uit n ander wereld heen
soos my asem binne my
vir altyd bly jy deel van my

my hele hart
le ek voor jou neer
my hele hart
behoort aan jou en meer
as tyd vergaan
en more kom nie meer
wil ek rus by jou
naby jou ek gee
my hele hart, my hele hart

winde van verandering
liefde sal ons nader bring
ver van gеvare trane vrees
my liefdе sal daar by jou wees

my hele hart
le ek voor jou neer
my hele hart
behoort aan jou en meer
as tyd vergaan
en more kom nie meer
wil ek rus by jou
naby jou ek gee
my hele hart
in die spore van die storms staan ons saam (staan ons saam)
deur die donker weer staan ons in liefde saam
in liefde saam

my hele hart
le ek voor jou neer
my hele hart
behoort aan jou en meer
as tyd vergaan
en more kom nie meer
wil ek rus by jou
naby jou ek gee
my hele hart
my hele hart


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...