lirik lagu robbie wessels – kleintjie en barkvaal
kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
o kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal

as die dae te lank raak loop ek rond hier op my erf
soek bietjie geselskap iemand om te kan bederf
op my voorstoep staan twee hondjiеs altyd reg om te gesеls
hulle kannie wag om my te kom omhels
dan loop ek na die kas toe waar die koekies lê en wag
dan kry hulle ‘n paar veral as mickey vir my lag
in my garage staan twee hokkies vol van krimpvarkies getooi
en buite op die gras in hulle kooi
lê kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
o kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
ek gooi vir my ‘n koffie en gaan sit daar op my stoep
ek d~nk eers was dit ek het ek perongeluk gepoep?
maar ek ruik dis uit ‘n ander hol ‘n ander maag se taal
dis defnitief kleintjie of barkvaal
ek loop na hulle hok toe maar ek maak nie ‘n bohaai
ek sê ag nee foef barkvaal dit ruik verskriklik kwaai
maar hy kyk my of ek mal is wie’s ek om met hom te raas?
hy is dan die baas van hierdie plaas
kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
o kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
uit die hoek van my oog sien ek kom jopie om die draai
met ‘n bal in sy bek hy weet hy moet sy luck kom try
dalk wil ek bietjie speel en ‘n paar keer vir hom gooi?
maar ek’s huiwerig ek weet net nie so mooi
barkvaal hou nie daarvan as ek en jopie speel
en jopie is besitlik op sy bal wil hom nie deel
nou weet ek hier kom moeilikheid ek gaan die twee moet skei
anders gaan hulle twee baklei
kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
o kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
o kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
kleintjie en barkvaal, kleintjie en barkvaal
die lewe is so vaal sonder kleintjie en barkvaal
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu neo nheechi – rayquaza(za)
- lirik lagu 블레이디 (blady) [kor] – oochie walla walla
- lirik lagu i prevail – there’s fear in letting go
- lirik lagu days dissolve – broadcast (skit)
- lirik lagu alvin tatums – i’am heem
- lirik lagu dj amelia – elegant trust
- lirik lagu trill pem – daleko od domu
- lirik lagu veason – eden
- lirik lagu bandaid brigade – bandaid brigade
- lirik lagu freddie aguilar – pasko ang damdamin