lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu riana nel – wat as?

Loading...

ek sal nooit verstaan hoe jy vergeet het
om te sê hoe jy oor my voel, en nou’s jy nie hier nie
en ek moet lewe, sonder jou

ek wens dat ek die een in jou arms kan wees
want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees

so kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was
sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees
sê my nou want ek kan nie meer d~nk aan wat as
jy is onvoorspelbaar, net soos ek
soms voel ons soos dieselfde persoon
en wat keer jou dan, ek sien dit in jou oë dit wat jy hardop wil sê

ek wens dat ek weer in jou arms kan wees
want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees

so kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was
sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees
sê my nou want ek kan nie meer d~nk aan wat as

sê my nou ek kan nie meer d~nk aan wat as


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...