lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu riana nel – skouers

Loading...

as verwarm my hart geselskap hou
en verlies my hart gevange hou
kies ek om nie te vrees
ek weet u’s in beheer

as die grond onder my weg sou gee
net verwoesting na my elke tree
kies ek om nie te vrees
ek weet u’s in beheer

my hulp kom van bo en in my god sal ek glo
want u dra my swakheid my siekte my gebroke hart op u skouers
u skouers
my hulp kom van bo u is my rus my vermoë
ek hoef nie te sien om te glo want u lig my tot bo op u skouers
u skouers
u lastеr wat gebreek is
en die trane wat gеreën is
u kruis is my belofte
u voorsien in my behoefte

my hulp kom van bo en in my god sal ek glo
want u dra my swakheid my siekte my gebroke hart op u skouers
u skouers
my hulp kom van bo u is my rus my vermoë
ek hoef nie te sien om te glo want u lig my tot bo op u skouers
u skouers

my hulp is van u
my hulp kom van u
my hulp is in u
my hulp is in u

my hulp kom van bo en in my god sal ek glo
want u dra my swakheid my siekte my gebroke hart op u skouers
u skouers
my hulp kom van bo u is my rus my vermoë
ek hoef nie te sien om te glo want u lig my tot bo op u skouers
u skouers


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...