lirik lagu riaan benadé – sy’t lyf (35 chev)
sy’t lyf (35 chev) lyrics
dis al laat en blikkies klim sy bakkie uit
saam hom ‘n girl wat versadig lyk
ons almal kyk verstom hoe blikkies nader kom
daar’s sterre in sy oë en hy lyk so bietjie dom
en sê ek weet wat julle d~nk
sy’s dalk ‘n bietjie rond maar manne kan sy blink
sy’t ‘n lyf soos ‘n vyf en dertig chev
al die regte kurwes en weet hoe om my op te ref ja
sy’s nie swaar nie net lekker om die diff
en boys ek moes al vashou want daai enjin loop soos gif
staar haar na die manne het nou klaar besluit
blikkiеs is ‘n held sy wysheid is wyd
‘n extra tjop en dop vir еlke pop
ons wyfies is te maer en vanaand gaan dit stop want
sy’t ‘n lyf soos ‘n vyf en dertig chev
al die regte kurwes en weet hoe om my op te ref ja
sy’s nie swaar nie net lekker om die diff
boys hy moes al vashou want daai enjin loop soos gif
boys hy moes al vashou want daai enjin loop soos gif
maand daarna die manne kom weer bymekaar
blikkies sien die sterre in ons oë sowaar
ons wyfies het almal lekker diff gekry
en blikkies weet natuurlik hoe so lyfie vry
en hy sê kom laat ek hoor
en elke liewe een van ons sing soos ‘n koor
sy’t ‘n lyf soos ‘n vyf en dertig chev
al die regte kurwes en weet hoe om ons op te ref
ja sy’s nie swaar nie net lekker om die diff
boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif
sy’s nie swaar nie net lekker om die diff
en boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif
boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu vivaldii – увидимся в аду (see you in hell)
- lirik lagu shine 4 – jy gee voor
- lirik lagu ian hunter – wake up call
- lirik lagu aiman jr – tutto benne
- lirik lagu dldd – helper
- lirik lagu guided by voices – huddled
- lirik lagu montelupo – il canto della vendetta
- lirik lagu kartman – blue navy
- lirik lagu draft day – how far will i go
- lirik lagu ouija macc – on purpose