lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu patricia lewis – honey honey bun bun

Loading...

ek kan my oë nie glo nie wat hier voor my oë staan
‘n man in al sy glorie my hart sowaar gaan staan
daai spiere iets veriklik daai oë deurskynend blou
daai boudjies iets verskriklik dokter kom help my gou

jy is so mooi ag sê my gou wat is jou naam
jy hoort in ‘n prentjie raam a~ha

honey honey bun bun
honey honey bun
mag ek net ‘n rukkie daar langs jou kom staan
honey honey bun bun
honey honey bun
gee my net ‘n drukkie miskien wat van ‘n soen

jou lag is so aansteeklik jou glimlag dodelik
almal hang aan jou lippe ek is so in my skik
ag gee my met ‘n kansie miskien gaan ons nog trou
hy het my raak gesien o gids wat maak ek nou

jy is so mooi ag sê my gou wat is jou naam
jy hoort in ‘n prеntjie raam a~ha

honey honey bun bun
honеy honey bun
mag ek net ‘n rukkie daar langs jou kom staan
honey honey bun bun
honey honey bun
gee my net ‘n drukkie miskien wat van ‘n soen
honey honey bun bun
honey honey bun
mag ek net ‘n rukkie daar langs jou kom staan
honey honey bun bun
honey honey bun
gee my net ‘n drukkie miskien wat van ‘n soen

gee my net ‘n drukkie miskien wat van ‘n soen


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...