lirik lagu nicholis louw – vergeet en vergewe
Loading...
weggestoot verneuk verniel
duisend trane verloor nog ‘n siel
in die donker agter die deur
hoekom maak ons mekaar so seer
goddeloos hoogmoed en moord
jaloesie vertroue oorboord
die kinders huil sal ons eendag leer
hoekom maak ons mekaar so seer
vergeet en vergewe
vergewe my sonde weer
staan by die wete
dis wat die liefde leer
vergeet en vergewe
vergewe die laaste keer
begin by die einde
tussen die lyne
vergewe al maak dit seer
mishandel vervloek en verward
nog ‘n leuen die tong is ‘n swaard
vat die woord kom ons probeer
waarvoor maak ons mekaar so seer
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu karmin – dj got us fallin’ in love
- lirik lagu nicholis louw – crying
- lirik lagu tommy makem – erie canal
- lirik lagu sparks – sparks in the dark, pt. 1
- lirik lagu dj clue – fantastic four, pt. 2
- lirik lagu mavis staples – don’t knock
- lirik lagu wolfgang petry – gandenlos
- lirik lagu kraftwerk – elektro kardiogramm
- lirik lagu darondo – let my people go
- lirik lagu wolfgang petry – du kommst heim