lirik lagu misc praise songs – lig
Loading...
[verse 1]
weet jy hoe dit voel
om na jou te kyk
en te sien dat jou wereld
beter kan lyk
het jy al ged~nk
wat bly oor as die rook gaan lê
en die stad se rooi ligte
jou nie meer wil hê
[pre~chorus]
weet jy dat jou lig
helderder kan skyn
die stad se ligte
kan laat verdwyn
[chorus]
ek sal my lig laat skyn
sodat my vriende kan sien
hoe mooi die donker wêreld in kleur lyk
[verse 2]
ek weet jy het nou gesien
dat vryheid lê daarby
om te kan doen wat jy wil
en nie wat jy voel jy moet nie
ek glo elkeen het ‘n droom
en daai droom in jou hart
is daar geplant om vir jou te wys
wat jy kan wees
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu claudio monteverdi – fumia la pastorella
- lirik lagu june christy – out of the shadows
- lirik lagu reinhold beckmann – sein mein lächeln
- lirik lagu leevi madetoja – arkihuolesi kaikki heitä
- lirik lagu big bill – smooth goals
- lirik lagu czarny romeo – flexi
- lirik lagu kingdom8 – 1
- lirik lagu sol7 feat. rpt mck & dcod – iceman
- lirik lagu aaa – ashita no hikari (romanized)
- lirik lagu monsta x – fantasia (japanese ver.)