lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu maxnormal.tv – ons is hier

Loading...

[intro: jakob]
goeie naand dames en here, dj jakob b-sson in die huis
en man ek wil net eers se vir al hierdie bokkies julle lyk daar spoggerig vanaand
vir al daai blonde enetjie daar in die goue satyn rokkie, sy maak ‘n man se hart sommer soos vinnag klomp
maar voor ons begin warm word op toe die dansvloer, met ek net ‘n vinnige dankie se vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak
maar nou, kom ons maak reg vir ‘n warm sessie op die dansvloer, so maak daai litte los, want oh here god, vanaand, gaan die poppe dans

[verse 1: max and yolandi]
gooi
propvol krag
nommer een op die mikrofoon met die mag
daf nag
demoon jag
van jou aandag
binnekant har buitekant sag
gevaar
pas op vir die zombies
wakker, werk, telivisie, slaap
wakker, werk, altyd ‘n bietjie vaak
naweek, mall, miskien ‘n bitjie jol
d-nk buite die boks, rusteloos
en plaas van breindood
boos is ‘n doos
op die [?] vanaand ‘n moerse gemors
steve hofmeyr kou zuma se wors
vok die groot baas van die plaas
haas das die nuuskas aan die raas
max normal is terug soos ‘n blast from the past
my nuwe manskrag se yo wat’s aan die gang

[hook]
elke man het ‘n kragspan nodig
dapper, wakker en teenwoordig
ons is hier
ons is hier
ons is hier
ons is hier
ons is hier
maxnormal.tv

[verse 2]
on-voor-spelbaar
no t–th just gum
oy vey, numb thumb my bum face in the sun
go home having tollie trekking trollie trekkers
snollie, pis, bier, kots, sh-t, kak, f-cking lekker
not
ons slaap vars, kraakvars
pick die reels vind die real deals raak skaars
en die tv laat waai kwaai met die kragdrag
ma se, “liewe magtig, jy lyk pragtig! ”
kyk, daar’s ‘n d-ssie op die koppie
chomp ‘n tjoppie
skop ‘n doppie
klap ‘n koppie koffie
[?], julle klompie bokkies in die sokkie
kwaai bokkies sonder onder rokkies
bons-bons, dis jou verjaarsdag
kom ons party soos jou verjaarsdag
bons-bons, pomp jul lywe
reg deur die nag soos ‘n stywe raver

[hook]

[bridge]
man, ons het nou-nou daai bedankings so ‘n bietjie afgerammel
so ek wil net terugkom en hierdie takie deeglik afhandel, uhm
tannie willemien, baie dankie vir al die lekker kaas en tamatie toebroodjies, en al die lekker vingeretetjies wat tannie so pragtig voorbrei het, hulle se mos altyd: die pad na ‘n man se hart is deur sy maag
dankie tannie willemien
en natuurlik oom hennie, die disko-bal wat oom vir ons gehuur het, dis regtig mooi en dit skep so lekker atmosfeer
en laaste, wil ons net vir oom reynhard se, dankie vir al die drank man, wat sou ons nou gedoen het sonder oom reynhard
en oom hynre ek wil ook sommer ner go vir pieter vra om -ssablief die bier uit te los, los vir ons manne so een of twee oor man
(fok jou pieter!)

[verse 3]
wind in my hare
bloed in my are
vlieg deur die lug met elektroniese strale
internet, radio, televisie
weer op ‘n missie
geen kompetisie
ons raak fisies
praat briesies
breek tee siggies
lig, wip, sit glimlag op klein gesiggies
derde oog, oop gaan voor
maxnormal.tv is die fokken antwoord
yolandi visser met die glad styl wat gly
jakob b-sson waar die vok is jy
justin de n0brega met die beats wat pomp
maxnormal.tv met die speech wat stom
kom ons bons dis jou verjaarsdag
kom ons party soos jou verjaarsdag
bons-bons reg deur die nag toe die more
leen jou oore
nou’s jy weer gebore

[hook]


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...