lirik lagu lucas maree – victoriabaai
Loading...
kyk hoe sluit die son die hemel oop
kyk hoe wyk die nag voor die dag
kyk hoe word die see in goud gedoop
kyk hoe bloos die strand vol van hoop
gedagtes vat my soos ‘n kolk wat draai
deur die newels na victoriabaai
waar die branders in die skuim rond waai
styg my hart tot waar die seemeeu draai
ai ai ai ai ai ai ai
ai ek wens ek was nou daar
ai ai ai ai ai ai ai
op my kliptroon by victoriabaai
daar kan ek nog soms my siel oop knoop
daar verdwyn die nag en word dit dag
daar kan ek my kop van kommer stroop
op my rots my troon vind ek hoop
ai ai ai ai ai ai ai
ai ek wens ek was nou daar
ai ai ai ai ai ai ai
op my kliptroon by victoriabaai
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu neosis – everlasting mind collapse
- lirik lagu krestall / courier – нрктк (drgs)
- lirik lagu vsshy – new уровень(new level)
- lirik lagu saddex – new dimension
- lirik lagu yion – postcards
- lirik lagu ludmilla & marília mendonça – insônia (ao vivo)
- lirik lagu livinrap – la dolce vita
- lirik lagu rokerveka★ – альт¿ (alt¿)
- lirik lagu ralph kaminski – latka
- lirik lagu seaforth – used to it