lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu likwit – val ba’al

Loading...

verse 1
die is black smiths raps in shaolin temples
lyricks op rue soos tatoos
ek het jou rug broe – chiropractor met verses wat geback is
ek represent die era van die egtes die’s vir die ancestors
wat dwaal donker crescents
in oppressed skaduwees op soek na verlore life lessons
ge arm soos desparados met smith n wessons
christ comp-ssion lampstands 7 gate vir elke session
my mind werk overtime, goue gedagtes wat float
met leprechauns wat seil op n reenbóë oppad na die goud
groot egos sonder maniere kom vat ook nou note
sal sweer dus n dieretuin want almal is g.o.a.t
rap sonde flavour op aarde is ek sout
likwit verses kom witness hoe baptise ek popes
met n kruise gemaak uit die hout van noag se boat
marksmen verses garments gesny van aaron se cloak

chorus:
jys n levite – getrap innie outer court
ko claim greatness- but ek chill dan met gods
duskant die veil- soos cherubims swing ek my sword
en met n valbyl- disconnect ek die cords
jys n levite – getrap innie outer court
ko claim greatness- but ek chill dan met gods
duskant die veil- soos cherubims swing ek my sword
vir die wat hulself wil proclaim as die lord

verse 2

en jy se jys great… vat jou uit soes n sniper
dit kos my niks om jou te humiliate in n cypher
soldaat 4wapen kode 303 rifle
ekt papiere vir rhyme sit met die deed en’ie t-tle
in my backyard slaap tenants innie belly van n python
ge konfiskeer soos gesteelde files en vals license
ek kom jonah as ek pofit soes micah
al kom jonah tog voor die prophet micah
j kom voor as n storm ek sal jou reprimand
hashtag 4wapen en predict jou moves soes die weatherman
voor rap was ek n battle fan
matters resolve sonder n 2nd chance jys net sacrificial lamb
wat ek op offer, claim jou lyne is siek
en hard soos rock n snotkop gevul met die griep
jou verses op beats gee definisie aan skip
want soes brothers and sisters in christ is’it b.a.s.i.c

chorus

verse 3

net soos jesus christus is dit my plig
spoeg in droogtes maak klei en dan genees ek jou sig
as jy nie glo in n oomblik dan brand ek die brug
tussen ons om te sien hoe jy in nie duisternis vlug
en sit jou agterna met ruddders op n vlammende wa
4 horseman boogskutters ge arm met verhaal
voegwoorde verskaf lig in die lafhartige dae
soos vakkels gedip lava in my harts se vulkaan
dus n crisis
as emcees wil christ is maar barabas vry laat soos pontius pilate
dus n crisis
as emcees op die mic spit en mondelings verdeeldt is soos die gap van mike tyson
hy n constant fighter
volle t-tan mettie pen skryf al sterf ek noem my n ghost writer
eks elijah… julle rapresent prophet baal innie cycle
met die mic laat val ek vuur soe wees enlightened

chorus

bridge by cream machine:

laat ek liewer die liviete lees vir die wat preach
van peace maar will k!llers wies
jy raak weak in da knees en jou biene freeze
want in die street is sweet soes liquorice, check’it
laat ek liewer die liviete lees vir die wat preach
van peace maar will k!llers wies
jy raak weak in da knees en jou biene freeze
want in die street is sweet net soes liquorice, is likwit…


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...