lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu leah sa – selfie song

Loading...

[vers 1]
laasnag was ek opgewonde tot in my diepste
so ek wag vir nog ‘n whatsapp
ek wag vir nog ‘n whatsapp
toe ek opstaan vanoggend was haar naam weer op my lippe
en ‘n foto met ‘n soen
‘n foto met ‘n soen
is dit haar wippende cleavage (o ja)
of haar boutjies in minis (s~xy)
kilometer lang bene in ‘n klein bietjie klere
maak ‘n man mos tevrede

[voorkoor]
want ek hou van ‘n kurwes
maak my klein bietjie nervous
kilometer lang bene
van waar kom daai gеne, maak ‘n man mos tevredе

[koor]
ek stuur net gou vir jou ‘n selfie (oh)
net ingeval jy dalk verlang
dis ‘n ek mis jou baby selfie (oh)
om hierdie oomblik vas te vang
o h~llo, ek mis jou
ek mis jou, ek mis jou
ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie)
jy weet ek kan nie help nie (oh nee dit gaan nie help nie)
jy’s so hot ek photobomb
photobomb, photobomb
[vers 2]
toe ek slaap gisteraand was daai lyfie in my drome
en ek vra wat moet ek doen
ek vra wat moet ek doen
(wat gaan jy doen bra?)
hierdie week was ek weer
was ek weer skuins van my kop af
ek wag weer vir jou boodskap
‘n foto met jou boodskap (oh)
want ek’s mal oor haar glimlag
maak my skoon ongemaklik
kilometer lang bene
van waar kom daai gene
maak ‘n man mos tevrede
is dit die lyn van haar lyfie (oh)
kannie help om te kyk nie (oh)
kilometer lang bene
in ‘n klein bietjie klere
maak ‘n man mos tevrede

[koor]
ek stuur net gou vir jou ‘n selfie (oh)
net ingeval jy dalk verlang
dis ‘n ek mis jou baby selfie (check ‘it uit, check ‘it uit)
om hierdie oomblik vas te vang
oh h~llo ek mis jou
ek mis jou, ek mis jou
ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie)
jy weet ek kannie help nie (oh nee dit gaan nie help nie)
jy’s so hot ek photobomb
photobomb, photobomb
[brug]
ah, yes
hou bietjie vas my drankie
sodat ek nie weer foute maak nie
hier’s ‘n lekker ding op my screen
maar ek’s weer uit ge~crop ek sien ja
daar’s iets s~xy op my skerm
maar sy like meer vir kurt darren (wat)
ek sê d~mn girl is nie asof ek wil trou
ek soek myself net in jou photie

[slot]
ek stuur net gou vir jou ‘n selfie (oh)
net ingeval jy dalk verlang
dis ‘n ek mis jou baby selfie (oh)
om hierdie oomblik vas te vang
oh h~llo ek mis jou
ek mis jou, ek mis jou
ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie)
jy weet ek kannie help nie (o nee dit gaan nie help nie)
jy’s so hot ek photobomb
photobomb
photobomb
photobomb (hey)


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...