lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu leah sa – meer as niks (acoustic)

Loading...

[vers 1]
kyk op, ek het dit nodig
voor ek omdraai en wegloop
stop my en sê ek’s meer as niks
as jy d~nk ek oordoen dit
weet jy hoe jy in my vassit?
ek het probeer om jou uit te kry

[koor]
ek het nog nooit iemand so lief gehad nie
ek het nie krag om verder meer te praat nie
gee my jou hand en voel, my hart klop hier buite my bors
vat aan my lyf, voel hoe ek ingee tot jou
kyk in my oë, sien jy wat voel ek vir jou?

[vers 2]
kyk weer, lyk ek vir jou mooier?
al maak jou oordeel my al hoe seerder
dit is darеm meer as niks

[koor]
ek het nog nooit iemand so lief gеhad nie
ek het nie krag om verder meer te praat nie
gee my jou hand en voel, my hart klop hier buite my bors
vat aan my lyf, voel hoe ek ingee tot jou
kyk in my oë, sien jy wat voel ek vir jou?
ek het nog nooit iemand so lief gehad nie
[brug]
iemand verdien jou
dalk net soos ek wou
maar ek staan nou voor jou
ek is jou golwe, jou diepsee, jou blou

[koor]
ek het nog nooit iemand so lief gehad nie
ek het nie krag om verder meer te praat nie
gee my jou hand en voel, my hart klop hier buite my bors
vat aan my lyf, voel hoe ek ingee tot jou
kyk in my oë, sien jy wat voel ek vir jou?
ek het nog nooit iemand so lief gehad nie

[slot]
kyk op, ek het dit nodig
voor ek omdraai en wegloop
stop my en sê my ek’s meer as niks

Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...