lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu leah sa – kyk na my

Loading...

ek het jou verdrink jy wou net asemhaal
ek het soos ‘n kind op die teer neergeval
op my kniëe al gebid en gepleit
op my kniëe op die grond neergesmyt

kyk na my
ek is middeldeur gesny
ek sit en staar die tyd verby
kyk na my
ek en jy
hierdie modder word weer klei
‘n vormende beeld wat bly
kyk na my

in my oë skoonveld skoonbeeld beeldskoon
in my oë my held my hart my droom
op my vensterbank van hout en swaar metaal
op my vensterbank het jy my weer kom haal
kyk na my
ek is middeldeur gesny
ek sit en staar die tyd vеrby
kyk na my
ek en jy
hierdie moddеr word weer klei
‘n vormende beeld wat bly
kyk na my

kyk na my

was nog nie so weerloos soos nou
het nog nooit iemand so vertrou
jy was waar niemand nog was nie

kyk na my
ek is middeldeur gesny
ek sit en staar die tyd verby
kyk na my
ek en jy
hierdie modder word weer klei
‘n vormende beeld wat bly
kyk na my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...